Modulekode | ODL 781 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Telematies Hersiening van die basiese oudiometriese toetse (deel 1); spraak oudiometriese toetse (drempel- en bodrempeltoetse); maskering en spraak-oudiometriese toetse; die immitansie-toetsbattery en tegnieke vir die oordrag van inligting (die skryf van verslae). |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 lesings per week, 2 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App